Jump to content


Chris Jnr


18 replies to this topic Post Order

#17 Lilo

    Ultimate Hubber

  • Members
  • 1,027 posts

Posted 01 November 2007 - 07:34

Quote

ok, man ek het KCNC pedal gedoentes en daai soort goeters.

Wie ry met v-brakes nog? dis nog net hipermarker specials wat met v-brakes uitkom

Lilo, moetie leelik met my wees, volgende naweek is dit ek en jy en gamkaskloof

 

O my genade!! Embarrassed Jys di een wat gese het dis 'n social ride.....Wink Dink ons gan vrek vd hitte!!!!

- - - Distributor of GNLD Products in the Western Cape - - -

#18 Lilo

    Ultimate Hubber

  • Members
  • 1,027 posts

Posted 01 November 2007 - 07:36

Quote

Julle ouens slaap almal. Hierdie thread het verlede week al geloop:
 


 

Sorry man, julle praat soveel bollie, kan ni voorbly....LOLWink

- - - Distributor of GNLD Products in the Western Cape - - -

#19 wheels

    Champion Hubber

  • Members
  • 357 posts

Posted 01 November 2007 - 02:37

Baie geluk Chris.Jy verdien dit. By verre die beste ryer in die WP.
 

Seker jou Pa se hart pomp kastert. Seker baie jaloers. Hy moet maar nou erken dat jy beter is as hy. Nee Wat. Dit sal hy nooit dien nie.

 

Chris , waar is die specails en wanneer maak julle die nuwe shop oop?

 

Well Done.