Hardtail or softtail Help
Started by Bikeman, Sep 10 2012 02:11
10 replies to this topic
Post Order
#1
Posted 10 September 2012 - 02:11
Verskoon my Afrikaans
Op die oomlik ry ek met Softtail , ek wil dalk weer terug gaan na hardtail.
Is dit `n goeie besluit , ek het baie probleme met die Softail , ek is moeg van die kraak geluide.
Dit pla baie !!!!!
Op die oomlik ry ek met Softtail , ek wil dalk weer terug gaan na hardtail.
Is dit `n goeie besluit , ek het baie probleme met die Softail , ek is moeg van die kraak geluide.
Dit pla baie !!!!!
#2
Posted 10 September 2012 - 02:19
Bikeman, on 10 September 2012 - 02:11 , said:
Verskoon my Afrikaans
Op die oomlik ry ek met Softtail , ek wil dalk weer terug gaan na hardtail.
Is dit `n goeie besluit , ek het baie probleme met die Softail , ek is moeg van die kraak geluide.
Dit pla baie !!!!!
Op die oomlik ry ek met Softtail , ek wil dalk weer terug gaan na hardtail.
Is dit `n goeie besluit , ek het baie probleme met die Softail , ek is moeg van die kraak geluide.
Dit pla baie !!!!!
Excuse my english
I have a hard tail. It's tough on long races, but you get use to it. You have a lot more power I think with a hard tail and they are easier to control.
Each to their own though.
Hope you enjoy it!
I can cook thirty-minute brownies in twenty-two minutes.
#3
Posted 10 September 2012 - 02:21
Miskien is jou pivot bearings in hulle mo#r in?
Pain is a universal language. It requires no translation... CAAD4.
#4
Posted 10 September 2012 - 02:22
29er of 26er? As dit 26er is dan definitief nee, as dit 29er is miskien ja.
Duallies is nie veronderstel om kraak geluide te maak nie.
Wat is vir jou balangrik:
Dually sterkpunte:
- gemak
- aftraant
- lekker in singletrack
Hardtail sterkpunte:
- klim
- staan en trap / acceleration
PS: Softtail en dually is nie dieselfde ding nie.

#5
Posted 10 September 2012 - 09:40
hardtail all the way.
more responsive
climbs better
less maintenance
more responsive
climbs better
less maintenance
UNIROOF :REPAIRING AND PAINTING ROOFS SINCE 2002
#6
Posted 10 September 2012 - 09:56
It depends on your age and what you wantbto achieve, if you are a 23 yr old racing snake hoping to win races, Carbon HT is the way to go, if you are a 40yr old beer gusling toppie, wanting to ride socially with his mates then aluminuim dual sus is the only real option, and then it might actually you own body that you hear cracking and creeking when riding
I dont dope, I just eat red meat
#7
Posted 10 September 2012 - 09:58
Ek het so drie maande gelede van n DS bike na n HT gegaan. Ek mis die DS net partykeer by die downhills met baie klippe en so aan. Maar ek spandeer meer tyd met lang opdraendes en 'erger' climbs in races as downhills, so ek verkies die HT. En dis bietjie minder onderhoud ja. Maar hoe die HT klim en die gevoel daarvan is moer lekker...ek voel soos n racing snake, al is ek skaars n weekend 'warrior'.
Edited by dre, 10 September 2012 - 09:59 .
#8
Posted 10 September 2012 - 10:03
Ideal would be to have both, 27.5/29er dually and 29er carbon hardtail, and then also have a 3rd trailbike 27.5er with 130mm front and rear. That is all you need unless you want to do downhill.
#9
Posted 11 September 2012 - 08:22
Dankie almal , ek dink ek moet cheap frame koop , en kyk hoe voel ek daaroor.
#10
Posted 11 September 2012 - 08:36
Berg Bok, on 10 September 2012 - 10:03 , said:
Ideal would be to have both, 27.5/29er dually and 29er carbon hardtail, and then also have a 3rd trailbike 27.5er with 130mm front and rear. That is all you need unless you want to do downhill.
Walking with JESUS