Hello Hubbers
Kan ek jul raad vra oor die twee fietse asb. Die Momsen kan ek kry vir 14.5k en die Merida vir 13.5k. Die Merida het nou wel XT parte op oor die hele fiets, waar die Momsen XT en SLX komponente op het. Maar die Momsen het beter wiele op (Crest ZTR) en is ligter.
Kan julle my raad gee asb.
Momsen AL 529 Type R or Merida Big Nine XT Edition 29er
Started by henkblomster, Aug 17 2012 08:59
7 replies to this topic
Post Order
#1
Posted 17 August 2012 - 08:59
#2
Posted 17 August 2012 - 09:07
Kyk in die classifieds eers - vir 14k kan jy n nice 2de handse bike optel.
#3
Posted 17 August 2012 - 09:13
Ek het al bietjie rond gekyk, maar 29ers is nogals skaars. Baie mense verkoop hul 26ers en upgrade reg? Mens weet ook nie altyd wat jy koop as jy 2e hands koop nie ne.....(itv toestand ens)
#4
Posted 17 August 2012 - 09:21
Daar is n goeie momsen sl729 medium te koop in oos londen .Ek sal eerder die momsen vat as jy nie swaarder as 80kg weeg nie
#5
Posted 17 August 2012 - 09:31
Is die sl 729 op die hub? Waar het jy dit gesien?
#7
Posted 19 August 2012 - 08:47
Wow 13.5k for a new Marida that's cheap. My merida xt edition cost me R18k in January so that's a really good deal. Merida is awesome, I just spent a few grand to do some more upgrades and now its right up there with the best of them.
Full time local and international photographer enjoying life in SA
#8
Posted 19 August 2012 - 08:32
Dit is ne! Dis hoekom die nuwe 2013 model al uit is en van die winkels wil dan van ou stock ontslae raak. Dis net jammer dis in George.













