Edited by ltenberg, 08 December 2011 - 04:56 .
Stolen!!2010 Merida96 3000 Dual Suspension
Started by ltenberg, Nov 26 2011 09:36
7 replies to this topic
Post Order
#1
Posted 26 November 2011 - 09:36
Bikes was found Criminals In jail.Thanks!!!
#2
Posted 26 November 2011 - 10:26
How,when and where was it stolen?
........_o
......_\.\>,
....(_)/(_)..................
......_\.\>,
....(_)/(_)..................
#3
Posted 26 November 2011 - 10:33
lyk my dis deesdae die inding om 96ers te steel!!!!!!!! myne is dinsdag gesteel,so ek voel jou pyn....sal op die uitkyk wees vir ons fietse
#4
Posted 26 November 2011 - 03:49
Where was it stolen? If I catch these guys I'll hit with them with a baseball bat.
#5
Posted 08 December 2011 - 04:51
Dankie!! Dankie!! Dankie!!Gaan gee 'n ou my vrou se padfiets in by my LBS om kabel reg te maak wat hy gebreek het.Gelukkig herken eienaar my fiets - lang storie kort ek het my Merida terug en BLIKSEMS is in die tronk.Kan jy glo- gaan nou LOTTo speel so gelukkig voel ek.
#6
Posted 08 December 2011 - 04:53
Jesus Saved Me.I'm Born again.
#7
Posted 08 December 2011 - 05:09
ltenberg, on 08 December 2011 - 04:51 , said:
Dankie!! Dankie!! Dankie!!Gaan gee 'n ou my vrou se padfiets in by my LBS om kabel reg te maak wat hy gebreek het.Gelukkig herken eienaar my fiets - lang storie kort ek het my Merida terug en BLIKSEMS is in die tronk.Kan jy glo- gaan nou LOTTo speel so gelukkig voel ek.
#8
Posted 08 December 2011 - 05:42
My vrou se fiets is uit my motorhuis gesteel omtrent so maand terug. Die fiets het nog sy Cape Argus nommers op so die dag as ek die fiets sien op die pad dan is daar groot k..