Gesteel by Die Boord-winkelsentrum, Stellenbosch: Schwinn mountain bike, groot kindergrootte / of dan klein volwasse grootte, swart met rooi plek-plek. Vering voor. Klein sakkie onder sitplek toe dit gesteel is. Goeie kondisie, twee jaar oud.
Edited by Gerrit V B, 21 November 2011 - 07:54 .













